Die ALLES-IN-EEN Kurrikulumverskaffer vir Afrikaanse Tuisonderrig ouers!
Die ALLES-IN-EEN Kurrikulumverskaffer vir Afrikaanse Tuisonderrig ouers!
Leories het al ons fooie aangepas vir ons nuwe inskrywings om ons ouers te gemoed te kom.
Aflaaibare dokumente vir aanlyn kurrikulumfooie
Ons glo wat ons saai, sal ons maai. En bied hierdie leerprogram teen 'n bekostigbare prys vir ons tuisonderrig gesinne.
Behalwe vir die kinders wat nie kurrikulêr agterbly nie, is dit belangrik dat ons ouers ook als kan bybring finansieël.
Kontak Carl en Angelique vir persoonlike en kwaliteit diens om u oorskakeling na Tuisonderrig te vergemaklik!