Die ALLES-IN-EEN Kurrikulumverskaffer vir Afrikaanse Tuisonderrig ouers!
Die ALLES-IN-EEN Kurrikulumverskaffer vir Afrikaanse Tuisonderrig ouers!
Alle leerders in Leories Akademie, ten volle toegerus en bereid om die sterk leiers van môre (Fortis Ducubis) in ons digitale wêreld te wees.
Ons ondersteun die nuuskierigheid en kritiese denke van leerders deur 'n diverse en interaktiewe, kurrikulêre konneksie aanlyn te bied.
Ons benader 'n uitdagende kurrikulum deur kreatiwiteit, deernis en empatie vir elke leerder in die verskaffing van visuele, interaktiewe materiaal en deur die stimuleer van die sintuie.
Ons verskaf ondersteuning en fasilitering vir die ouers, tutors en leerders, om te verseker dat almal hul voete vind en gemaklik is met al die reëls en regulasies van tuisonderrig.
Ons bekostigbare tuisonderrig leerprogram, maak die Afrikaanse kurrikulum maklik en vol pret vir al alle gesinne in Suid-Afrika en oor die wêreld!
Ons doel is ‘n beskikbare Afrikaanse kurrikulum vir tuisonderrig-ouers en ook onderwyser met alles wat nodig is vir sukses op die pad na volwassenheid vir elke kind.
Ons bekostigbare aanlyn skool maak Afrikaanse tuisonderrig maklik en vol pret vir al die "homeschooling" families in Suid-Afrika!
By Leories kan u verseker weet, elke ouer, kind en onderwyser is belangrik en dis hoekom ons deurgaans in kontak bly met elkeen.
Ons verskaf alles wat u benodig vir die Akademiese ontwikking van u kind in die gerief van u huis.
Weekliks word alles vir u kind verduidelik met die nodige aanlynondersteuning.
Kwartaal 1 en 3 skryf die leerders Siklustoetse en Kwartaal 2 en 4 skryf hulle eksamens.
Kwartaaliks ontvang die leerders rapporte en so ietsie ekstra om hulle te motiveer.