Die ALLES-IN-EEN Kurrikulumverskaffer vir Afrikaanse Tuisonderrig ouers!
Die ALLES-IN-EEN Kurrikulumverskaffer vir Afrikaanse Tuisonderrig ouers!

Leories Aanlyn Akademie bied Afrikaanse tuisonderrig, ‘n volle NKV (CAPS) kurrikulum volgens die vereistes van die beleidsdokumente van die Departement van Basiese Onderwys.
Ons Afrikaans tuisonderrig-kurrikulum maak die onderrig van u kinders maklik en vol pret met die volgende:
Indien u steeds meer inligting benodig, kontak ons gerus, ons help graag.

Laat weet gerus waarmee ons kan help… ons vriendelike span staan gereed om u navrae te beantwoord.