Die ALLES-IN-EEN Kurrikulumverskaffer vir Afrikaanse Tuisonderrig ouers!

Leories Akademie

Leories Akademie Leories Akademie Leories Akademie
  • Tuisblad
  • 2027 Registrasies
  • 2026 Registrasies
  • Meer oor ons
    • Voorbeeldlesse
    • Inligtingsblad
    • Graad R - 9 vakke
    • Graad 10 & 11 Vakke
    • Graad 12 Vakke
  • Advertensieblad
  • Kontak ons
  • More
    • Tuisblad
    • 2027 Registrasies
    • 2026 Registrasies
    • Meer oor ons
      • Voorbeeldlesse
      • Inligtingsblad
      • Graad R - 9 vakke
      • Graad 10 & 11 Vakke
      • Graad 12 Vakke
    • Advertensieblad
    • Kontak ons
  • Sign In
  • Create Account

  • My Account
  • Signed in as:

  • filler@godaddy.com


  • My Account
  • Sign out

Leories Akademie

Leories Akademie Leories Akademie Leories Akademie

Signed in as:

filler@godaddy.com

  • Tuisblad
  • 2027 Registrasies
  • 2026 Registrasies
  • Meer oor ons
    • Voorbeeldlesse
    • Inligtingsblad
    • Graad R - 9 vakke
    • Graad 10 & 11 Vakke
    • Graad 12 Vakke
  • Advertensieblad
  • Kontak ons

Account


  • My Account
  • Sign out


  • Sign In
  • My Account

FOOIE VIR 2027

In diepe verduideliking onder vir die verskillende grade.



2027 REGISTRASIES

Die ALLES-IN-EEN KURRIKULUMVERSKAFFER vir Tuisonderrig-ouers


Kyk die video hier onder om uit te vind hoe om te registreer

Klik op die skakels

Navrae2027 Registrasievorm Graad R - 12

Gesels direk met ons

Stuur vir ons 'n whatsapp

Vereistes vir u kind se Akademiese Sukses

Vereistes vir Inskrywing: Graad R – 8

Om ’n gladde en suksesvolle leerervaring te verseker, word die volgende vereistes gestel:


  • Betroubare internettoegang
  • ’n Skootrekenaar met oorfone (’n Tablet vir die laer grade is ook geskik)
  • ’n Minimum inskrywing van een kwartaal
  •  Skryfbehoeftelyste sal voorsien word, sodat leerders vooraf kan weet watter items benodig word 
  • ’n Eenmalige registrasiefooi is van toepassing.
    Die registrasiefooi is nie-terugbetaalbaar en dek administratiewe kostes.

Vereistes vir Inskrywing: Graad 9 – 12

  • ’n Betroubare internetkonneksie
  • ’n Skootrekenaar met oorfone
    (Tablette word nie toegelaat nie, aangesien die Invigilator-applikasie vir proctoring (toesig) tydens assesserings gebruik word)
  • Minimum inskrywingstydperk: twee (2) kwartale
  • Skryfbehoeftelyste sal voorsien word, sodat leerders vooraf kan weet watter items benodig word
  • ’n Registrasiefooi is betaalbaar by inskrywing
    Hierdie fooi is nie-terugbetaalbaar en word gehef vir administratiewe doeleindes

Fooistrukture

Bekostigbare, kwaliteit onderrig – sonder verborge kostes.

Graad R - 8

R900 p/m

Fooistruktuur:


  • R450  (eenmalig, nie-terugbetaalbaar) 
  • R900 per maand oor 12 maande 



Graad 9

R1450 p/m

Leerders word voorberei vir SACAI-vereistes, insluitend webkamera-toetse en -eksamens op die Invigilator-toepassing. Alle werk word deur Leories se gekwalifiseerde onderwysers gemerk. 


Fooistruktuur:


  • R450  (eenmalig, nie-terugbetaalbaar) 
  • R1 450 per maand oor 12 maande 

Graad 10 & 11

R2050 p/m

Leerders word by SACAI geregistreer vir die VOO-kwalifikasie.


Die VOO fase volg streng die reëls  vanaf SACAI vir assesseringsprosedures en sperdatums.


Leerders skryf webkamera-toetse en -eksamens via die Invigilator-toepassing, en alle assesserings word deur Leories se gekwalifiseerde onderwysers gemerk.


⚠️ Sperdatums is uiters belangrik om te voldoen aan SACAI-vereistes.


Fooistruktuur:

  • ’n Jaarlikse, nie-terugbetaalbare      registrasiefooi van R750
  • R2 050 per maand oor 11 maande


Graad 12

R2550 p/m

  

Leerders volg die SACAI VOO-kurrikulum en is onderhewig aan dieselfde SACAI-vereistes as Graad 10 en 11.


Dit sluit in verpligte registrasie by SACAI, webkamera-toetse en -eksamens via die Invigilator-toepassing, interne nasien deur Leories onderwysers, asook streng nakoming van alle sperdatums.


⚠️ Sperdatums is uiters belangrik en nie onderhandelbaar nie.


Fooistruktuur:


  • ’n Jaarlikse, nie-terugbetaalbare registrasiefooi van R750
  • Kurrikulumfooi van R2 550 per maand, betaalbaar oor 10 maande

Gr. 12 SACAI-Fooie

R15 950

Die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) se SACAI-fooie beloop R15 950
 

🔔 Belangrik:
Alle SACAI-fooie moet teen die einde van April volledig vereffen wees.


⚠️ Let wel:
Leories Akademie se kurrikulumfooi is nie by hierdie bedrag ingesluit nie.
Hierdie SACAI-fooie is nie-terugbetaalbaar in die geval van kansellasie, aangesien dit direk aan SACAI oorbetaal word.

SACAI uiteensetting

Uiteensetting van SACAI-fooie vir Gr. 12


Die bedrag sluit die volgende in:


  • Registrasie per leerder
  • Registrasie per vak, per leerder
  • Plasing- en toesigfooi
     – Die leerder se finale NSS-eksamen word by ’n SACAI-geregistreerde eksamenlokaal afgelê
     – SACAI hanteer die plasing en koördinering van alle leerders
  • Koerierkoste vir vraestelle

BEKOSTIGBARE, KWALITEIT ONDERRIG – SONDER VERBORGE KOSTES

Copyright © 2020 Leories Akademie - All Rights Reserved.

Powered by

  • Tuisblad
  • 2027 Registrasies
  • 2026 Registrasies
  • Advertensieblad
  • Kontak ons

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

DeclineAccept

Welkom by Leories Akademie

Laat weet gerus waarmee ons kan help… ons vriendelike span staan gereed om u navrae te beantwoord. 

Vir meer inligting