Die ALLES-IN-EEN Kurrikulumverskaffer vir Afrikaanse Tuisonderrig ouers!
Afrikaanse tuisonderrig…
met ondersteuning elke tree van die pad.
Afrikaanse tuisonderrig…
met ondersteuning elke tree van die pad.Afrikaanse tuisonderrig…
met ondersteuning elke tree van die pad.Afrikaanse tuisonderrig…
met ondersteuning elke tree van die pad.
’n Bekostigbare CAPS-gebaseerde leerprogram met gestruktureerde lesse, assesserings en persoonlike ondersteuning.
Alle leerders in Leories Akademie, ten volle toegerus en bereid om die sterk leiers van môre (Fortis Ducibis) in ons digitale wêreld te wees.
Ons Missie
Ons Missie
Ons Missie
Ons ondersteun die nuuskierigheid en kritiese denke van leerders deur 'n diverse en interaktiewe, kurrikulêre konneksie aanlyn te bied.
Ons benader 'n uitdagende kurrikulum deur kreatiwiteit, deernis en empatie vir elke leerder in die verskaffing van visuele, interaktiewe materiaal en deur die stimulering van die sintuie.
Wat ons alles vir u bied:
Wat ons alles vir u bied:
Wat ons alles vir u bied:
'n NKV (CAPS aanlyn) kurrikulum volgens die Nasionale Kurrikulumverklaring
Onsverskafondersteuningenfasiliteringvir die ouers, tutors enleerders, om teversekerdatalmalhulvoetevindengemaklik is met al die reëlsenregulasies van tuisonderrig.
Ons bekostigbare tuisonderrig leerprogram, maak die Afrikaanse kurrikulum maklik en vol pret vir al alle gesinne in Suid-Afrika en oor die wêreld!
Ten slotte
Wat ons alles vir u bied:
Wat ons alles vir u bied:
Ons doel is ‘n beskikbare Afrikaanse kurrikulum vir tuisonderrig-ouers en ook onderwysers met alles wat nodig is vir sukses op die pad na volwassenheid vir elke kind.
Ons bekostigbare aanlyn skool maak Afrikaanse tuisonderrig maklik en vol pret vir al die "homeschooling" families in Suid-Afrika!
By Leories kan u verseker weet, elke ouer
Ons doel is ‘n beskikbare Afrikaanse kurrikulum vir tuisonderrig-ouers en ook onderwysers met alles wat nodig is vir sukses op die pad na volwassenheid vir elke kind.
Ons bekostigbare aanlyn skool maak Afrikaanse tuisonderrig maklik en vol pret vir al die "homeschooling" families in Suid-Afrika!
By Leories kan u verseker weet, elke ouer, kind en onderwyser is belangrik en dis hoekom ons deurgaans in kontak bly met elkeen.
SACAI Geregistreerd
Alles wat u wil weet oor Leories Akademie
Terugvoer van gelukkige ouers
'n Volledige Akademiese program
Alles wat u benodig om u kind se leerprogram tuis met vertroue en goeie struktuur aan te bied.
Videolesse & ondersteuning
Vooraf opgeneemde videolesse verduidelik die werk stap vir stap, met aanlyn ondersteuning wanneer u kind hulp benodig.
Assesserings
Leerders skryf siklustoetse in kwartaal 1 en 3, en eksamens in kwartaal 2 en 4. Die nodige memorandums word ook voorsien.
Rapporte
Punte word netjies aangeteken en leerders ontvang kwartaallikse rapporte om hul vordering te volg en hul prestasies te vier.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.